PROCARE Adoptions

A blog about adoption experiences

A letter from adoptive parents

Leave a comment

Ek wil net weer vir PROCARE dankie se. My dogter is so oulik en het my lewe baie verryk. Ek kan amper nie dink hoe my lewe sonder haar sou wees nie. Sy is ‘n regte patroon en mal daaroor om soentjie en drukkies te gee. Sy hou daarvan om buite dinge te gaan doen soos vee en plante knip en in die modder te speel. Haar ekseem is beter maar het nog baie aandag nodig.
Sy het nou die dag vir die voeltjies saad gestrooi, toe kyk sy hulle so en se: “Voeltjies, Bid, Amen, Eet.” Dit was soo oulik. Ons lag baie saam.

chloe

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s