PROCARE Adoptions

A blog about adoption experiences

Dankie PROCARE!

Leave a comment

DSC01247 DSC01298

Ek  kan nie glo die tyd vlieg so nie..ek kan my nou nie ‘n lewe sonder Walter, my aangenome seuntjie voorstel nie, absoluut ondenkbaar!!  Hy is so ‘n gelukkige en “content” meneertjie.

Hy eet goed, slaap goed, lag uit sy magie uit dat die trane rol en babbel nou asof hy dink  ek hom presies kan verstaan.  Hy het al 8 tandjies en ek dink daar is nog 2 opi horizon.

‘n Paar fototjies dat julle almal kan sien hoe hy nou…

Nogmaals dankie PROCARE!

Groete

Mariska

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s