PROCARE Adoptions

A blog about adoption experiences

DRIE SPESIALE VERRASSINGS

Leave a comment

blog 1

Dit is Jean, JJ en Duan. Groot was die verrassing toe PROCARE die egpaar laat weet het hulle gaan uiteindelik ouers word. En nie net van een bondeltjie vreugde nie, maar ‘n tweeling. En nog groter die verrassing toe die aanneemmamma ook etlike maande later swanger raak.

Mamma Gerda sê hulle is die vriendelikste drie seuntjies en die grootste maats ooit, en sy en pappa  deel graag die foto met die wêreld omdat hulle so trots is op hulle 3 “manne”.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s