PROCARE Adoptions

A blog about adoption experiences

Jason

Leave a comment

IMG_0206_Ons Jason het onlangs 2 geword!

Hy praat al hoe meer woorde en word elke dag net al hoe ouliker.  Hy is ‘n baie aktiewe klein seuntjie wat hou van hardloop, ry op sy fietsie en om met balle te speel.  Hy hou ook van sing en kan vir ure in die tuin in die grond speel.  Ek sien hoe ons nog eendag lekker saam tuin kan maak.IMG_0281

Hy is my hart se punt en ons is so vreeslik lief vir hom!

Trotse Mamma en Pappa

Leave a comment